Welcome to The Old Post Office – Goudini Road – 6856
Welcome to The Old Post Office, where history and creativity converge in a unique blend of past and present.
Steeped in heritage, the post office at Goudini Road has been an integral part of the Breede Valley community since around 1858 when it first operated out of a field-cornet’s post.
In 1948, it relocated from the Goudini Road Station platform to its current location, marking a new chapter in its storied history. As a witness to the evolution of transport and postal services in South Africa, our post office’s legacy is deeply intertwined with the expansion of the railway network into Southern Africa.
The post office building at Goudini Road ceased its operations around 2010, with its post boxes being transferred to the nearby cash store. In 2023, this branch of the post office was permanently closed, reflecting broader financial constraints faced by postal services nationwide.
Today, The Old Post Office is undergoing a transformation from a postal facility to a space housing an art studio and mosaic workshop. While we cherish the charm of yesteryears, we also embrace innovation by offering a curated selection of products through our online store. We invite visitors by appointment to explore our journey, discover our unique products, and join us in preserving history while nurturing creativity.
Welcome to The Old Post Office, where every corner holds a story waiting to be uncovered.
Welkom by Die Ou Poskantoor – Goudiniweg – 6856
Welkom by Die Ou Poskantoor, waar geskiedenis en kreatiwiteit saamsmelt in ‘n unieke mengsel van verlede en hede.
Gedrenk in erfenis, is die poskantoor by Goudiniweg ‘n integrale deel van hierdie Breedevallei-gemeenskap sedert omstreeks 1858 toe dit eerstens bedryf is uit ‘n veldkornet se pos.
In 1948 het dit verhuis vanaf die Goudiniwegstasie platform na sy huidige ligging, wat ‘n nuwe hoofstuk in sy ryk geskiedenis begin het. As ‘n getuie van die evolusie van vervoer en posdiens in Suid-Afrika, is die erfenis van ons poskantoor diep verweef met die uitbreiding van die spoorweg netwerk na Suidelike Afrika.
Die poskantoorgebou by Goudiniweg het sy bedrywighede omstreeks 2010 gestaak, toe sy posbusse na die nabygeleë kontantwinkel oorgeplaas is. In 2023 is hierdie tak van die poskantoor permanent gesluit, wat ‘n breër finansiële druk op posdiens landswyd weerspieël.
Vandag ondergaan die ou poskantoorgebou ‘n omskakeling van ‘n posinstallasie na ‘n ruimte wat ‘n kuns en mozaïekwerkswinkel insluit. Terwyl ons die sjarme van vroeër jare koester, verwelkom ons ook innovasie deur ‘n seleksie van produkte aan te bied deur ons aanlynwinkel. Ons nooi besoekers op afspraak uit om ons reis te verken, ons unieke produkte te ontdek, en om deel te neem aan die bewaring van geskiedenis terwyl kreatiwiteit gekoester word.
Welkom by Die Ou Poskantoor, waar elke hoek ‘n verhaal het wat wag om ontdek te word.